Original Research
The humanistic approach in physiotherapy
South African Journal of Physiotherapy | Vol 33, No 3 | a1156 |
DOI: https://doi.org/10.4102/sajp.v33i3.1156
| © 2018 N. Lennard
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 16 October 2018 | Published: 30 September 1977
Submitted: 16 October 2018 | Published: 30 September 1977
About the author(s)
N. Lennard, St. Vincent’s School for the Deaf, Johannesburg, South AfricaFull Text:
PDF (106KB)Abstract
Die skryfster beklemtoon die belong van motivering raadgewing as deel van die rol wat die fisioterapeut het, in 'n noue en dikwels intieme verwantskap met n pasient wat gerehabiliteer word. Hierdie verwantskap vloei voort uit die fisieke kontak gedurende behandeling. cv bepleit beter voorbereiding vir en insig in hierdie uiters belangrike aspek van fisioterapie. Die sukses, al dan nie, van rehabilitasie hang grotendeels af van ’n simpatieke dog objektiewe uitvoering van hierdie belangrike taak.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 1030Total article views: 465